Jy IS jou eie storie.
Partykeer is jy opgewonde oor ‘n nuwe hoofstuk van die storie, maar jy kort ‘n bietjie leiding.
Soms is jou storie nie wat jy wou gehad het nie en dan het jy insette nodig om te leer hoe om daarmee saam te lewe.
Soms stagneer jou storie en val jy vas in onsekerheid.
Dr. Engelette Kruger is beskikbaar om na JOU storie te luister.
Elkeen Is Uniek.
Kom drink ‘n koppie tee en vertel van JOU ervarings.
Hulpverlening
Elke mens wil binne ‘n veilige omgewing funksioneer. Elke mens wil voel dat jy waarde het…
Life Coaching
Voel jy opgewonde oor ‘n nuwe fase van jou lewe wat voorlê, maar jy het insette nodig om jou droom ‘n realiteit te maak?